neute
koekies
kersversierings
die reuk van speserye
'n nativity in die winkelkompleks
'n nommerplaat aan 'n onbekende se kar
liggies aan 'n huis
candy canes
dennebolle
carolers
blomme
vreugde
Jesus
rus
.
lig van die wereld
.
.
hier, word bladsye gevul, met die asemteue van my hart. (Soos aanbeveel deur William Wordsworth)
gaan lees hier by Ann Voskamp wat Advent regtig beteken, met links na ander Advent blogs.
Ann se blog, Holy experience is een plek op die net wat ek elke dag besoek.