Thursday, April 2, 2009

wag

aaah
my neus loop
albei ore is so toe
soos kleiosse
.
ek wag steeds
vir die perde
om horings te kry
met my papiere
in Suid-Afrika
.
my kamera is
steeds weg
.
maar

No pessimist ever discovered the secret of the stars, or sailed an uncharted land, or opened a new doorway for the human spirit.
Helen Keller

miskien

net

miskien

is ek veronderstel

om te leer

geduldig te raak

.

die wyse man het gevra:

Gee my geduld

maar gee dit NOU

.

ek sal wag

.

en daar pop my ore

:)

.

2 Eiertjies gele:

Zee said...

Eilandkind... voel jy darem al beter?

Ouklike "gedig" wat jy hier saamgeflans het hoor!

eilandkind said...

ek is okay dankie Zee, maar het op die oomblik my 'mojo' vir blog verloor.