Wednesday, January 19, 2011

Kersfees koue tone, warm harte

aaa, ek is terug! Ek dink blogger gaan dit vir my doen. Geseende Kersfees en 'n Voorspoedige Nuwe jaar vir die van julle wat nog oor is, soos Nikita en Sandra, dankie vir die inloer, jammer vir die stilte. Die besige elke dag se lewe het opgevang met my... Hier, net 'n paar wasige, sneeu foto's van ons Kersfees kuier by die skoonmense in Yank land. Dit was heerlik, ek bly maar 'n jas, serp, handskoene, hoed, kaggel, rooiwyn, liggies mens...