aaa, ek is terug! Ek dink blogger gaan dit vir my doen.
Geseende Kersfees en 'n Voorspoedige Nuwe jaar vir die van julle wat nog oor is, soos Nikita en Sandra, dankie vir die inloer, jammer vir die stilte.
Die besige elke dag se lewe het opgevang met my...
Hier, net 'n paar wasige, sneeu foto's van ons Kersfees kuier by die skoonmense in Yank land. Dit was heerlik, ek bly maar 'n jas, serp, handskoene, hoed, kaggel, rooiwyn, liggies mens...




3 comments:
Welkom terug!! Dit lyk baie koud - hoe is die weer nou by julle daar op julle eiland?
Hi! Mooi foto's! Jou brakkie is dierbaar, al sy kossies opgeeet! :) en frisby gevang.
Hi Sandra en Nikita! Dit word nou weer baie warm hier Sandra, maar tot ek kry nou te koud om te swem in die 'Winter', nooit gedink dit sal ooit gebeur nie! haha.
Bly jy geniet hom Nikita, ek het al gewonder of hy my blog te stadig maak, sal maar sien.
Ek moet by julle kom inloer, maar ai, die lewe is so besig. Hoop dit gaan goed met julle twee en julle families!
Post a Comment