Wednesday, August 3, 2011

Die ewige see.

"Wide sea,
that one continuous murmur
breeds along the pebbled shore
 of memory!"
John Keats



"Those who live by the sea
 can hardly form a single thought of which the sea
 would not be part."


                                                                    Hermann Broch


"To me, the sea is like a person
like a child that I've known a long time.
I never feel alone when I'm out there."

--Gertrude Ederle

3 Eiertjies gele:

Sandra said...

Lekker om weer by jou te lees :-). Ek's mal oor die see - sit juis nou hier en uitkyk op die waters van Paternoster

eilandkind/islandchild said...

hi Sandra, jammer ek kom nooit meer by enige iemand se blogs uit nie! Geniet SA! Ons gaan in Desember kuier, ek kan nie wag nie.

nikita said...

Hallo! Het jou ook nie vergeet nie!! Bly om te sien jy blog nog! Baie besig die kant. Geniet SA, ek was daar in Aug, baie kort kuiertjie by my ma gewees.