Wednesday, May 20, 2009

eiland alleen

die seening van 'n wegbreek naweek,
geleende boot,
'n eilandparadys,
net vir ons twee,
op 'n Sondag aand,
donker, onweers wolke
en louwarm
turkoois oseaan
.


.


.


.


.

.

eva en haar adam.

.

3 Eiertjies gele:

kaalvoetinireen said...

Asemrowend mooi!

Zee said...

Eilandkind, ek glo nie jy het 'n idee hoe gelukkig jy is om op so pragtige eiland te woon nie.... Ek dink 'n hele paar van ons droom net daaroor!

eilandkind said...

Ek stem saam Kaalvoet!

Jy is reg Zee en ek is nie dankbaar genoeg nie, mens is mos nooit tevrede met wat jy het nie.