Thursday, May 7, 2009

hierdie lewe...

Now we should live when the pulse of life is strong. Life is a tenuous thing... fragile, fleeting. Don't wait for tomorrow. Be here now! Be here now! Be here now!
Anonymous.


Gaan kyk na hierdie webwerf, 'n seun wat sy pa eer:

Katie se troufoto's


beide hartroerend hartseer mooi.

en gaan dan en

Gryp die dag.

3 Eiertjies gele:

pik234kelik said...

Ek sit nou hier en huil soos 'n babatjie.... Ons is darem maar sulke ondankbare wesens.... Dankie vir die eye-opener...

nikita said...

Ek was 'n week terug hier, wou kommentaar los en het my vrek gesukkel om iets deur te kry! Ek weet nie waarom nie, gaan nou weer probeer! Wat ek gese het..ek het heerlik aan als gelees! Een van die dae is ek weer "vry"! 2 weke!

eilandkind said...

Dankie vir die eiertjies Pikkie en Nikita.
Soms het mens 'n eye-opener nodig ne.

Geniet dit Nikita!