
met die verwaarlosing van my blog, het ek ook opgehou met rekord hou van my man se helende woorde...
gister:
"You are my perfect angel..."
soveel ander,
soveel ander,
vergete in die kronkels van my brein,
van nou af,
van nou af,
sal ek hulle weer kom neerpen.
nog meer
nog meer
van sy woorde wat lewe gee,
.
.
.
.
.
my liefde vir JOU,
.
.
.
my liefde vir JOU,
my kosbare man,
.
"a thousand kisses deep"
.
so mooi
gese
deur
Leonard Cohen
.



















3 Eiertjies gele:
Ek geniet ook Leonard Cohen se musiek en ja spesiale woorde gee darem daai lekker warm gevoel wat mens nodig het.
Die "sweetly plump" ene is steeds vir my die oulikste!
"your famous blue raincoat was torn at the shoulder..."
Dankie vir die kuiertjie Sandra en Desia, ek is bly dat julle ook hou van Leonard se beautiful woorde.
Post a Comment