ek is gek
.
oor die gevoel van vlinders in my maag,
.
wanneer dit tyd is
vir my man
.
om huis toe te kom
van die werk af...
.
.
dit reen hier
ja, tropiese storm, Erika
het vir ons reen
gebring
.
en dit
maak my bly
.
en
dit is naweek!
hierdie bladsye word gevul met die asemteue van my hart. (soos aanbeveel deur Wordsworth)
Die sterre is so helder hier op die eiland, dit voel of 'n mens hulle uit die lug kan pluk.
Ons sit baie aande in die buitelug jacuzzi en tel ons seeninge, dan kyk ons sterre en sing vir die man in die maan.
Ons kan baie laat in die nag, beide die Suiderkruis en die Noord ster sien, dit is net een van ons vele voorregte hier.
Dankie Jacki, Sandra, Muriel en Nelba!
Dankie Michelle!
Dankie Sammi!
Dankie Sandra!
Thanks Alberta!
Thanks Milla
Thanks Angela
3 Eiertjies gele:
Ek's net so lief vir reen!! Geniet en hou lekker naweek.
dankie Sandra, julle ook.
Ek is ook mal vir reën en kan nie wag vir die eerste lente reën
Ja ek kan daai gevoel van vlinders in die maag en Eilandjie na al die jare gee my ou Teddiebeer my nogsteeds vlinders in die maag!!!
Post a Comment