Wednesday, August 13, 2008

Tel tot 10...

Ek kook steeds oor die feit dat die wéreld China toegelaat het om die Olimpiese spele te hou, ten spyte van hulle vergrype teen Tibet. Lees ook by Nikita Ek dink toe, laat ek hierdie klein juweel hier plaas, sy skop g*t! Ek sal nog skryf later, daar is 'n video wat ek wil pos oor die spele, maar ek kan dit nie nou kry nie.

ek dink sy is fantabulose!! Héhéhé, en ek gaan nou Bybelstudie toe....