hier, word bladsye gevul, met die asemteue van my hart. (Soos aanbeveel deur William Wordsworth)
Monday, August 25, 2008
vir Tibet.....
Die stryd gaan steeds voort, die wéreld het hulle medaljes gevat en geloop en die mense van Tibet sit steeds in verdrukking of sterf selfs.... Die volgende Skype onderhoud en baie ander links en inligting oor Tibet, by .... boingboing :