hier, word bladsye gevul, met die asemteue van my hart. (Soos aanbeveel deur William Wordsworth)
Friday, February 13, 2009
groot verlang.
Hierdie liedjie sluit aan by my droom, waar ek saam met my familie by 'n troue was. Ek onthou nog steeds die wonderlike, warm gevoel, waarmee ek al laggende wakker geword het. Luister na Kings of convenience met Homesick, so mooi: