Sjoe, dit was 'n lang week van geen internet, besig, besig, besig en lekker werk in my joernaal. Ek mis kusntenaars soos John Martyn* en Kathy Mattea, die tipe kunstenaars, wat ek baie sien optree het in Engeland, hier is 'n lied vir jou:
Ek het 'n dagboek gehou van vroeg in my hoerskool jare en het deur die jare aan en af een gehad, maar alhoewel ek probeer het om dit visueel mooi te maak het ek nooit regtig voluit gegaan met dit nie. Dit is wonderlik hoe baie ek ontwikkel het die afgelope jaar deur meer kreatief te wees in my joernaal. Hier is twee interressante skakels oor skryf in 'n joernaal:
Ek het soms 'n probleem dat ek te perfeksionisties kan wees. As ek iets nie perfek kan doen nie, dan doen ek dit liewer nie. Dit is vreeslik moeilik vir my om te begin teken of verf op 'n skoon bladsy, daarom is die kreatiewe joernaling wat ek deesdae doen so bevrydend. Om net aan te hou met lae plak en verf en om nie om te gee hoe dit uitdraai nie. Ek is altyd so bang dat ek iets sal belemmer en dat my bladsy nie meer so mooi sal wees nie. Dit is ook nie net deel van die kreatiewe deel van my lewe nie, ek dink ek is so met alles. Ek wil nie uitreik na iemand met wie ek dalk vriende kan wees nie, want dalk besef ek later dat ons nie regtig van mekaar hou nie en wat maak ek dan? Weereens, as ek nie verseker is dat dit perfek sal wees nie, dan doen ek dit liewer nie. Ek weet dit is nie reg nie en dit is nie hoe die lewe is nie en ook nie hoe ons moet lewe nie, maar soms kan ek myself nie help nie. Vanoggend moes ek geheime neerskryf op twee joernaal bladsye en dit dan toeplak met allerhande tipe tape. Dit was moeilik genoeg vir my om eerlik oor al my foute en baie verkeerde dinge wat ek in my lewe gedoen het te wees, maar dit was nog erger vir my om dit toe te plak en dan daaroor te verf! Ek moes myself dwing om dit te doen en dit was 'n ongelooflike bevrydende ervaring, probeer dit! Eerstens het ek dinge neergeskryf en erken wat ek vir jare nie wou erken of selfs oor wou dink nie en toe het ek die toeplakkery en verwery verskriklik geniet. Ek kan nie beskryf hoe dit was nie, dit was net eenvoudig wonderlik. Hier is my bladsye, ek het net blou maskeer tape, gladde bruin en wit elektriese tape gehad, ek is nie mal oor enige van die drie nie. Ek is egter so beindruk met die eindresultaat. Ek hou baie van die detail op die bladsye, dit kan mooi gesien word op die tweede foto. so, dit is tyd om dapper te wees en om regtig te VLIEG, my woord vir hierdie jaar! Die volgende video is wonderlik en som alles op, wat aan die gebeur is in my lewe deesdae: "face your giants"
Ek hou nogal van lysies en het hierdie een nou al 'n paar keer op blogs gesien en besluit om dit te doen, as deel van my nuwe voornemens, hier onder is 'n paar van die dinge wat ek al gedoen het in die lewe. Tyd om nog meer en nog hoeer te vlieg!
Die goed wat ek al gedoen het is donkerder as die res:
1. Started your own blog 2. Slept under the stars 3. Played in a band 4. Visited Hawaii ( but living on a tropical island! :) 5. Watched a meteor shower 6. Given more than you can afford to charity 7. Been to Disneyland 8. Climbed a mountain 9. Held a praying mantis 10. Sang a solo (singing to myself all the time though) 11. Bungee jumped 12. Visited Paris 13. Watched a lightning storm at sea. 14. Taught yourself an art from scratch 15. Adopted a child 16. Had food poisoning 17. Walked to the top of the Statue of Liberty 18. Grown your own vegetables (does herbs count?) 19. Seen the Mona Lisa in France (almost) 20. Slept on an overnight train 21. Had a pillow fight 22. Hitch hiked 23. Taken a sick day when you’re not ill 24. Built a snow fort 25. Held a lamb 26. Gone skinny dipping 27. Run a Marathon 28. Ridden in a gondola in Venice 29. Seen a total eclipse 30. Watched a sunrise or sunset (who hasn't?) 31. Hit a home run 32. Been on a cruise 33. Seen Niagara Falls in person ( does the Victoria falls count? it's just as impressive) 34. Visited the birthplace of your ancestors ( aaah, so ALMOST) 35. Seen an Amish community 36. Taught yourself a new language ( still trying) 37. Had enough money to be truly satisfied ( at times ) 38. Seen the Leaning Tower of Pisa in person 39. Gone rock climbing 40. Seen Michelangelo’s David (almost) 41. Sung karaoke 42. Seen Old Faithful geyser erupt 43. Bought a stranger a meal at a restaurant 44. Visited Africa 45. Walked on a beach by moonlight 46. Been transported in an ambulance ( wasn't the patient though) 47. Had your portrait painted 48. Gone deep sea fishing 49. Seen the Sistine Chapel in person (almost, it is closed on a Monday) 50. Been to the top of the Eiffel Tower in Paris 51. Gone scuba diving or snorkeling (both) 52. Kissed in the rain ( think so... ) 53. Played in the mud 54. Gone to a drive-in theater 55. Been in a movie 56. Visited the Great Wall of China 57. Started a business 58. Taken a martial arts class 59. Visited Russia (does the Ukraine count?) 60. Served at a soup kitchen ( does handing out Thanksgiving meals count? ) 61. Sold Girl Scout Cookies 62. Gone whale watching 63. Got flowers for no reason 64. Donated blood, platelets or plasma 65. Gone sky diving 66. Visited a Nazi Concentration Camp 67. Bounced a check 68. Flown in a helicopter 69. Saved a favorite childhood toy 70. Visited the Lincoln Memorial 71. Eaten Caviar 72. Pieced a quilt 73. Stood in Times Square (does the one on St Croix count? :) 74. Toured the Everglades 75. Been fired from a job 76. Seen the Changing of the Guards in London 77. Broken a bone 78. Been a passenger on a motorcycle 79. Seen the Grand Canyon in person 80. Published a book 81. Visited the Vatican 82. Bought a brand new car 83. Walked in Jerusalem 84. Had your picture in the newspaper 85. Kissed a stranger at midnight on New Year’s Eve 86. Visited the White House 87. Killed and prepared an animal for eating 88. Had chickenpox 89. Saved someone’s life (taken part in CPR efforts that were successful) 90. Sat on a jury 91. Met someone famous 92. Joined a book club 93. Got a tattoo 94. Had a baby 95. Seen the Alamo in person 96. Swam in the Great Salt Lake 97. Been involved in a law suit 98. Owned a cell phone 99. Been stung by a bee
Vandag is presidente dag hier en ook George Washington se geboortedag. Ek leer deesdae baie van die Amerikaanse geskiedenis, want die Yank is baie lief vir geskiedenis en het altyd iets om my te vertel. 'n Oulike video met al die Amerikaanse presidente van Washington tot vandag:
rooi rose, sweetheart, aarbei harte, pienk yoghurt en blou bessies, sé dit, soet liefde.
ons het ook die fliek 'Slumdog millionaire' gaan kyk, dit was baie goed gedoen, defnitief werd om te gaan sien. Dit was net hartseer en het my laat terugdink aan die tyd wat ek in Mumbai was en verstom was oor al die kinders in die slums. Ek onthou hoe ek gedink het dat hulle nooit die voorreg sal he om soos ek op die platteland van Afrika groot te word en vars lug in te asem nie. Dit was tragies vir my, maar mens vergeet so gou, hierdie fliek het my net weer laat onthou.
'n video vir valentyn, met 'n onverwags skokkende einde:
we can love we can cherish we can protect we can empower
"I do not love you as if you were salt-rose, or topaz, or the arrow of carnations the fire shoots off. I love you as certain dark things are to be loved, in secret, between the shadow and the soul. I love you as the plant that never blooms but carries in itself the light of hidden flowers; thanks to your love a certain solid fragrance, risen from the earth, lives darkly in my body. I love you without knowing how, or when, or from where. I love you straightforwardly, without complexities or pride; so I love you because I know no other way than this: where 'I' does not exist, nor 'you', so close that your hand on my chest is my hand, so close that your eyes close as I fall asleep.
hierdie man...
myne...
en ek syne...
vir ewig...
en altyd...
Even after all this time, the sun never says to the earth, "You owe me." Look what happens with a love like that. It lights the whole sky. ~Hafiz~
en van die Washington post, mense se liedesverhale in 6 woorde baie klink so negatief en ek dink my gunsteling was ook negatief bedoel: "Marriage is a neverending slumber party" MAAR ek hou van slumber parties, so vir my is dit 'n wonderlike gedagte.
Nog musiek van Kings of convenience. 'n Oulike video, wat my laat dink het aan die hoofkarakter in die flieks Napoleon Dynamite en Mama's boy en ook op 'n bisarre manier aan die Yank!
Ja, my man lyk miskien nie so nerdy nie, maar hy weet hoe om my te laat lag, hy is kooky en sweet en cute, opvreetbaar so, met kuiltjies in sy wange, wat my kniee lam maak. Aanlas 16/02/09: Ek het gisteraand gedroom dat iemand my kamera by my probeer afvat, toe val die Yank hom aan met 'n paar karate skoppe. Die 'mugger' skop die Yank toe op sy skeen en die Yank val op sy maag en lag en lag. Hy het daarna darem weer opgestaan en my toe verlos van my aanvaller. Ja, my man laat my selfs lag in my drome!
Paul Newman se vrou Joanne Woodward, het gese:
"Sexiness wears thin after a while and beauty fades, but to be married to a man who makes you laugh every day, ah, now that's a real treat.".
wyse woorde.
Soos Napoleon Dynamite sou se: "Flippen sweet man."
Hierdie liedjie sluit aan by my droom, waar ek saam met my familie by 'n troue was. Ek onthou nog steeds die wonderlike, warm gevoel, waarmee ek al laggende wakker geword het. Luister na Kings of convenience met Homesick, so mooi:
Die Yank en ek het hierdie ongelooflike mooi fliek gekyk die ander aand. Ja, trane het 'n paar keer oor ons albei se wange gestroom, terwyl ons dit gekyk het. Dit het iets diep binne ons albei aangeraak. 'n Paar van die situasies in die fliek is baie na aan ons eie omstandighede, so dit was persoonlik. 'n Wonderlike 'skoon' fliek met 'n ewige boodskap en dit se ek as iemand wat nie hou van 'soetsappige' Christen fiksie nie. Hierdie fliek is gemaak met 'n baie klein budget deur 'n kerk, maar dit was goeie kwaliteit. Ek raak deesdae moeg vir die vieslike gemors wat baie keer deur Hollywood uitgegee word. Ek het ook 'n paar reuse om in die gesig te staar en soms vergeet ek dat dit moontlik is om dit te doen, dit was goed om herinner te word daaraan deur hierdie fliek.
Dis alweer Februarie en hier is my Mucha kalender. Kyk hier na die res.
Die Mucha meisie het my laat dink aan my mooie vriendin in Engeland, wat einde verlede jaar getroud is met haar droom man. Sy is my maatjie, met wie ek soveel pret gehad het by die werk en in die koue strate van Oxford. Ons is absoluut teenoorgesteldes in baie opsigte, maar ons het groot vriende geraak en ek mis haar baie. Ek kon nie by haar troue wees nie, so sy het vir my hierdie foto's gestuur, my mooie maatjie wat soos 'n beeldskone Bollywood aktrise lyk, ek moet met haar spog vandag.
Ek verlang na ons kuiers in Starbucks, waar ons gesels het oor werk, ons liefdes en baie ander dinge. Ons het ons mans op omtrent dieselfde tyd ontmoet en min het ons geweet dat ons albei 'n jaar later getroud sou wees, dat ek ver oor die oseaan sal bly en dat ons mekaar so min sal sien. Ongelooflik hoe radikaal 'n mens se lewe kan verander in net 'n jaar.
Die ander oggend het ek al laggende wakker geword. Die Yank moes my vra wat dan aangaan, so hard het ek gelag. Ek het gedroom dat ek by 'n troue is met my hele familie. Die Yank het bloedrooi gekleurde hare gehad en my suster se hare was groen. Dit was 'n fantasie van my onderbewussyn, wat beter as ek weet, hoe vreeslik ek my familie mis. Ek is vasgevang in 'n maalkolk van Amerikaanse burokrasie en redtape, met werkpermitte en die regte dokumente om hier te kan werk en aan die ander kant van die Atlantiese oseaan, is dit Afrika tyd, die tyd wat geen respek vir enige Westerling het nie, om my dokumentasie hier te kry. Dit alles moet eers uitgewerk word, voordat ek ooit weer my voete in die stof van Afrika kan sit. Het jy al ooit gevoel asof jy in 'n doolhof vasgekeer sit?
Love, like friendship Must be about something Besides itself.
I love you, not for the sake of loving, Nor for the sake of being loved, But for the sake of the truths we share, The joy of walking on the same secret road.
I love you, not out of my need for love, But because of our common vision, Our travels on the same quest. We are collaborators, companions, allies, Face to face and side by side.
I love you, not because love has survival value, But because you are helping give value to survival.
I love you because you stand for yourself, And I for myself, And we are like sovereign princes of independent states, On neutral ground, Free of contexts and naked of surroundings.
No shadow of necessity, no burdensome duty Oversees our love, nor constraint without reason. We are free and equal as if we had met an hour ago, While the affection and tenderness of years Enfolds us.
I love you because in making this journey with you I have seen you a thousand times In fear, in anger, in sickness and in tears, And still you ring true.
I love you, and you love me, Because we bring out of each others depths All that is best and wisest, and funniest, And most exquisite.
Among all the spirits that roam our planet We have found each other, And we are lucky beyond measure and description To be in such company.
–Susan De Vore
The thought of you...
music that fills my heart until it feels like bursting, the same way that your love and your words do. mmm, ek sien die video is afgehaal en ek kry nie 'n ander een nie, so ek gaan hierdie een hier los.
Thank you, for a year of beauty, like I've never known before.